INTERNASIONALE STANDAARD REEKSNOMMER
Gedruk: ISSN 0254-3486 / Aanlyn: ISSN 2222-4173
MEES ONLANGSE AFRIKAANSE TYDSKRIFTE
Alle artikels wat in beide Afrikaans en Engels ingedien en gepubliseer is word in die Afrikaanse uitgawe van die tydskrif opgeneem. Vir hierdie doel word Engelse artikels in Afrikaans vertaal (gedupliseer), en vind die myn van vakterme tot voordeel van Afrikaans plaas. Hieronder is die mees onlangse uitgawes (2023, 2024, 2025) van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskape en Tegnologie (SATNT):
2023 SATNT tydskrif
2024 SATNT tydskrif
2025 SATNT tydskrif
Laai die PDF weergawe van die tydskrif deur HIERDIE SKAKEL af, of blaai deur die tydskrif:
Laai die PDF weergawe van die tydskrif deur HIEDIE SKAKEL af, of blaai deur die tydskrif:
Laai die PDF weergawe van die tydskrif deur HIERDIE SKAKEL af, of blaai deur die tydskrif:
AFRIKAANS EN ENGELSE ARTIKELS
Individuele Afrikaans en Engelse artikels uit die mees onlangse tydskrifte kan deur HIERDIE SKAKEL afgelaai word.
AANLYN ARTIKELS EN TYDSKRIFARGIEF
Sabinet African Journals omvat die breedte en diepte van Afrika-navorsingsinhoud deur die mees omvattende versameling van volteks Afrika elektroniese tydskrifte op een platform beskikbaar te stel. Alle artikels wat in die South African Journal of Science and Technology gepubliseer word kan hier verkry word: South African Journal of Science and Technology on Sabinet